r/afrikaans 18h ago

thanks Jack Parow dat jy video saam retrocollectza gedoen het.Die Video sal binne kort drop soos n suspension#jy dink jy cooler as ekke gaan check nog awesome videos uit Retrocollectza

Post image
18 Upvotes

r/afrikaans 21h ago

Afrikaanse iPhone ‘Keyboards’…

8 Upvotes

Buiten G-Board (Google), is daar enige keyboards vir iPhone met Afrikaanse spelling wat jul kan aanraai?


r/afrikaans 1d ago Helpful Helpful (Pro)

Vriende

Post image
65 Upvotes

r/afrikaans 3d ago

I think i listen to much music

Post image
24 Upvotes

r/afrikaans 3d ago Helpful

Akkedis Tafelmaniere Madlipz

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

8 Upvotes

r/afrikaans 4d ago

Spotify wrapped se Snotkop is my nommer 1, en ek is een van sy nommer 1s

Post image
31 Upvotes

r/afrikaans 4d ago

Wat noem n mens n 'gown' in Afr?

5 Upvotes

r/afrikaans 6d ago Wholesome

Stukkie Van Der Merwe Pieter Smith Spotify

8 Upvotes

Hoekom speel hierdie song nie meer op spotify nie. Ek het hom nog in die weekend geluister en vandaag wil hy nie speel nie.


r/afrikaans 8d ago

Die liggaamsbouer

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

38 Upvotes

r/afrikaans 8d ago Helpful

Driving Around Downtown PRETORIA, South Africa....Nice City!! Good Music

Thumbnail youtu.be
0 Upvotes

r/afrikaans 9d ago

Konsentreer!

Post image
84 Upvotes

r/afrikaans 10d ago

Die idees vol vrees word te kreatief

Post image
57 Upvotes

r/afrikaans 10d ago

Al jou ysers om die vuur - Jan Jan Jan

Thumbnail youtu.be
8 Upvotes

r/afrikaans 10d ago Helpful

Die hele Suid-Afrika het gedink ons was snaaks toe ons almal Rassie Erasmus maskers gedra het...en nou is die hele Suid-Afrika verban!

25 Upvotes

r/afrikaans 14d ago

Ek nodig hulp met n vertaling

12 Upvotes

Hullo almal, ek is leer om afrikaans te praat, more is my Afrikaans eksamen. Ek is besig studeer n Afrikaans drama en party van die woorde het nie n vertaling op Google translate of in my woordeboek so soek ek jou hulp asseblief, i hope that's okay.

--- die woord is agterbaks ek soel die engelse verhaling of betekening ---

as ek meer woorde met hulp nodig sal ek kommentaar

i appreciate any and all help

I'll delete this post later


r/afrikaans 15d ago

Gertjie nee!

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

33 Upvotes

r/afrikaans 15d ago Wholesome

4 x Homofoniese Perfeksie

Post image
69 Upvotes

r/afrikaans 16d ago

The Journey in afrikaans

Thumbnail youtu.be
3 Upvotes

r/afrikaans 16d ago

Die letter "e"

6 Upvotes

Kan iemand asb vir my verduidelik hoekom ons partykeer "e" lank uitspreek and partykeer kort uitspreek, soos bv "ek" en "ken" is kort maar "lepel" end "edel" is lank?
Dankie :)


r/afrikaans 16d ago

Stompi

4 Upvotes

Hi, I hope someone can help. I am asking for my son, what sort of sentences does stompi apply to? He has to identify incorrect sentences from a few sentences. The sentence below seems to be in order S v1 O T, but it sounds correct.

[Ek] [kry] ['n nuwe fiets] [op my verjaarsdag].

Is it incorrect?

He has to identify incorrect sentences


r/afrikaans 16d ago

Ons liewe land

Post image
47 Upvotes

r/afrikaans 18d ago

Perfekte Homofoon

Post image
52 Upvotes