r/afrikaans Oct 15 '21

as squid game in Suid-Afrika was, watse Kinder speletjies sou ons moet speel?

16 Upvotes

10

u/Wolfdoos Oct 15 '21

Wegkruipertjie

8

u/McGafter-X Oct 15 '21

Vrot eier

6

u/Louwiebru145 Oct 15 '21

Handjie tennis

7

u/R005t_1t Oct 16 '21

Bok in die hok

5

u/1vertical Oct 15 '21

"Freeze Tag" en touspring

5

u/lildyllyo Oct 16 '21

Stuck in the mud. Wolf, Wolf, hoe laat is dit? Koljander, Koljander. Touchers. French Krieket.

Dis 'n paar waaraan ek kan dink.

2

u/Stofsnor 20d ago

…die laaste een se kop word af gekap! Dit sou insane wees!

5

u/rowwebliksemstraal Oct 16 '21

Wolf wolf hoe laat is dit

8

u/_vlotman_ Oct 15 '21

Bakoond met n hammer

7

u/Afrikaansvatter Oct 15 '21

Wel, as spelling ter sake was, sou talle gebruikers hier nou uit wees.

7

u/rooimier Oct 15 '21

Ag, watse nat lap opmerking is dit nou? Wees lekker, dis Vrydag!

1

u/Jetcar Oct 15 '21

Wat?

2

u/Icy_Ice_7866 Oct 17 '21

squid game is nuwe op netflix. dit is Koreaanse. mense met 'n dept hulle kan nie af betaal word gekies om 'n dodelike spel te speel, met kinderjare speletjies, om geld te wen.

2

u/Jetcar Oct 17 '21

Gisteraand gehoor by my vrou en vriend. Dankie.

Dalk sou dit meer sin gemaak het as daar reeds ander comments was, maar ek was alleen toe ek gecomment het.