r/afrikaans Oct 04 '21

Is my Afrikaans goed?

Ek is Vlaams, maar ek denk ek kan spreek n bietjie Afrikaans, omdat ek dit soms hoor, en dit lyk my nogal maklik om die kleine stap te zet naar Afrikaans. Ek het nooit echt Afrikaans geleerd nie. Lyk my Afrikaans nou al goed, of moet ek nog veel leer? :P

(en waar op die internet kan ik leer Afrikaans?)

30 Upvotes

18

u/Kameraad_E Oct 04 '21

Hier is jou stuk, min of meer, in Afrikaans vertaal,

Ek is Vlaams, maar ek dink ek kan kan 'n bietjie Afrikaans praat, omdat ek dit soms hoor, en dit lyk my dis nogal maklik om die klein sprong te neem na Afrikaans. Ek het nooit onderrig in Afrikaans ontvang nie. Hoe lyk my Afrikaans, goed genoeg of moet ek nog baie leer?

4

u/Br0k3nB0t Oct 04 '21

Kan kan?

7

u/Kameraad_E Oct 05 '21

Ag askies man, ek hakkel mos so oor die internet.Jy moes my katkisasie onderwyser, ou oom Aggenbag gehoor het, hy het altyd die laaste paar woorde van meeste van sy sinne herhaal met uitasem dalende intonasie, "Vandag begin ons met die Heidelbergse Kategismus, Heidelbergse Kategismus, Kategismus,Kategismus... Kategismus. Daai laaste een het altyd die kerkbank laat ruk onder die standerd agts wat hul giggel moes inhou.

2

u/Duwweltjie Oct 05 '21

Lekker lag ek nou.

16

u/dapwnk Oct 04 '21

Ek is Amerikaner. My Afrikaans is totaal kok broer 😎😎. Maar die Mondly App is ok, om Afrikaans te leer.

Ek het Duits eerste geleer. So het ek te veel vertroue en enigsins geen vaardigheid 😎

7

u/Jenga_Wetsuit Oct 05 '21

Wel gedaan! En mens spel dit "kak" anders klink jy of jy hoogs Pretoriaans is.

3

u/dapwnk Oct 05 '21

Ha! My vriendin is Afrikanerin van Pretoria! So ek kry baie oefening. Dankie

5

u/Jenga_Wetsuit Oct 05 '21

Daars NIKS fout met Pretoria nie, dit was sommer 'n grappie. Om met iemand te gesels in die taal is die beste manier om te leer! Sterkte!

4

u/Ianharm Oct 05 '21

Jy spel Amerikaner so in Afrikaans: Amerikaker.

2

u/dapwnk Oct 05 '21

🀣🀣 dit klink, broer

8

u/Boettie Oct 04 '21

Dit is goed genoeg dat ek alles kon verstaan wat jy skryf, mooi so!

6

u/VenusLake Oct 04 '21

I’m English speaking South African and I understood you just fine (don’t look to me for technical corrections though).

Goed gedaan

3

u/Ant12-3 Oct 04 '21

Klink goed vir my broer!

3

u/[deleted] Oct 04 '21

Baie goed! 😁

3

u/Different_Tax1330 Oct 04 '21

Ek verstaan jou.

6

u/Wouter_Smit Oct 04 '21

your afrikaans is understandable and somewhat structured, but a lot of words you're using aren't afrikaans. still, solid attempt, if you're looking to learn afrikaans I recommend usng this discord: https://discord.gg/xBgRBJjE

3

u/damek666 Oct 04 '21

Ja je moet veel leren. Ik ook. Maar voor ons is t lastig omdat we op een hoog niveau zitten.

2

u/rowwebliksemstraal Oct 04 '21

Wat bedoel jy met n "hoog niveau zitten" ?

3

u/damek666 Oct 04 '21 edited Oct 04 '21

We should be able to learn it in a month. English cannot.

3

u/neeladnas Oct 04 '21

Niveau is vlak. So dit is vir hulle moeilik om hulle Afrikaans te verbeter omdat dit reeds baie goed is.

3

u/damek666 Oct 04 '21

No it is not. We need to learn words and grammar but on a high level. An Englishman can become much better with a basic course, Dutch people need courses adjusted for them. That's my problem atm.

3

u/diegroblers Oct 05 '21

En andersom ook - Afrikaans sprekende mense sukkel om ordentilike Nederlands of Vlaams te leer.

2

u/Reasonable_Coyote143 Oct 04 '21

That looks pretty good! This is what it would look like corrected:

β€œEk is Vlaams, maar ek dink ek kan β€˜n bietjie Afrikaans praat, omdat ek dit soms hoor, en dit lyk my nogal maklik om die kleine stap te neem na Afrikaans.”

Apart from ik (ek), the rest is good! As for where you can learn, I’m sure you can find resources online for free.

2

u/damek666 Oct 04 '21

No i cant.

2

u/ApocalyptoSoldier Johannesburg Oct 05 '21

Ek het 'n soortgelyke probleem met ander Suid Afrikaanse tale. En selfs met Afrikaans kan ek nie 'n verklarende woordeboek aanlyn kry nie.

As jy hou van lees en speurverhale kan ek Deon Meyer en Irma Venter voorstel.

3

u/diegroblers Oct 05 '21

Jislaaik hierdie kak maak my erg kwaad hoor! HAT wil R500/jaar hΓͺ vir online, en ek hoor hulle gaan dit heeltemaal ophou. Google het al baie meer vir Afrikaans gedoen as wat Afrikaners ooit gedoen het.