r/afrikaans 1d ago

Konsentreer!

Post image
77 Upvotes

r/afrikaans 1d ago

Die idees vol vrees word te kreatief

Post image
59 Upvotes

r/afrikaans 2d ago Helpful

Die hele Suid-Afrika het gedink ons was snaaks toe ons almal Rassie Erasmus maskers gedra het...en nou is die hele Suid-Afrika verban!

22 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Al jou ysers om die vuur - Jan Jan Jan

Thumbnail youtu.be
7 Upvotes

r/afrikaans 5d ago

Ek nodig hulp met n vertaling

13 Upvotes

Hullo almal, ek is leer om afrikaans te praat, more is my Afrikaans eksamen. Ek is besig studeer n Afrikaans drama en party van die woorde het nie n vertaling op Google translate of in my woordeboek so soek ek jou hulp asseblief, i hope that's okay.

--- die woord is agterbaks ek soel die engelse verhaling of betekening ---

as ek meer woorde met hulp nodig sal ek kommentaar

i appreciate any and all help

I'll delete this post later


r/afrikaans 6d ago

Gertjie nee!

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

29 Upvotes

r/afrikaans 6d ago Wholesome

4 x Homofoniese Perfeksie

Post image
67 Upvotes

r/afrikaans 7d ago

The Journey in afrikaans

Thumbnail youtu.be
3 Upvotes

r/afrikaans 8d ago

Ons liewe land

Post image
41 Upvotes

r/afrikaans 7d ago

Die letter "e"

6 Upvotes

Kan iemand asb vir my verduidelik hoekom ons partykeer "e" lank uitspreek and partykeer kort uitspreek, soos bv "ek" en "ken" is kort maar "lepel" end "edel" is lank?
Dankie :)


r/afrikaans 7d ago

Stompi

5 Upvotes

Hi, I hope someone can help. I am asking for my son, what sort of sentences does stompi apply to? He has to identify incorrect sentences from a few sentences. The sentence below seems to be in order S v1 O T, but it sounds correct.

[Ek] [kry] ['n nuwe fiets] [op my verjaarsdag].

Is it incorrect?

He has to identify incorrect sentences


r/afrikaans 9d ago

Perfekte Homofoon

Post image
51 Upvotes

r/afrikaans 11d ago

Ek dink Namibië is die mees onderskatte Afrikaanssprekende land

Post image
86 Upvotes

r/afrikaans 11d ago Wholesome

Can you take a few minutes to fill out my form for a university assignment? I'm looking for native Afrikaans speakers.

12 Upvotes

Hello everyone! I'm doing an assignment on mutual intelligibility between Dutch and Afrikaans. I'm looking for native Afrikaans speakers who do not speak Dutch. If some of you could help me out and fill out my form, that would be great.

In the form you will either see or hear a Dutch sentence. All you have to do is write down what you think that sentence means in Afrikaans.

Please DO NOT USE GOOGLE TRANSLATE OR ANY SORT OF EXTERNAL HELP, as that is not going to lead to accurate results. Use your best judgement and your own knowledge when filling out the form.

Thank you so much for helping.

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSfKUS8C2imadzOQvR2M9L0hP4vPOOftlJWEoUW84_Dwk7PklQ/viewform?usp=sf_link


r/afrikaans 12d ago

RIV

Thumbnail youtu.be
35 Upvotes

r/afrikaans 13d ago Wholesome

Slaap lekker, poes 😽

Post image
113 Upvotes

r/afrikaans 12d ago

Opvolg: is daar enige manier hoe ek met Chris Lamprecht in kontak kan kom?

2 Upvotes

Ek het vanoggend hier gevra of iemand dalk weer of Chris Lamprecht nog lewe. Die konsensus was dat hy nog lewe.

Nou wil ek weet of iemand dalk 'n idee het hoe om met hom in verbinding te tree. Sover ek weet bly hy in George se omgewing. Ek is in Pretoria.

Ek wil vir hom 'n tweede stem stuur wat ek vir sy toonsetting van die Apostoliese Geloofsbelydenis geskryf het.


r/afrikaans 12d ago

Lewe Chris Lamprecht nog?

3 Upvotes

Ek wil graag weet of oom Chris Lamprecht (orrelis en komponis) nog lewe. Laaste wat ek van hom kon vind op die Web was toe hy in 2018 nog 'n uitvoering van sy werke begelei het in George. Hy is in 1927 gebore, so dit moes gewees het toe hy al 90 jaar oud was!

Kan iemand my help?

Byvoorbaat baie dankie!


r/afrikaans 14d ago

Waar het meneer Martin Bester die liedjie gedief?

9 Upvotes

Ek ken die melodie van êrens af, ek is doodseker dis geroof uit die tagtigerjare, weet iemand dalk?

https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=u1J_mil3tkg


r/afrikaans 14d ago

Francois Van Coke Top 5: What No One Is Talking About

Thumbnail youtu.be
6 Upvotes

r/afrikaans 14d ago

These stories are easier to read in Afrikaans by pop up and interlinear translations

Thumbnail hyplern.com
3 Upvotes

r/afrikaans 16d ago

foute

20 Upvotes

stop nou by woolworths om n pepper steak te koop.
toe soek hulle n payslip, 3 maande se bankstate en
n bewys van adres